Skip to product information
1 of 1

Annebelle

Vroue Van Die Bybel Dagstukke (Sagteband)

Vroue Van Die Bybel Dagstukke (Sagteband)

Regular price R 275.00 ZAR
Regular price R 275.00 ZAR Sale price R 275.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die eise van die lewe maak dit dikwels moeilik om die eggenoot, ma, dogter of vriendin te wees wat jy wil wees. Hoe bemoedigend om te weet jy is nie die enigste vrou wat so voel nie! Vroue van die Bybel fokus op 52 besondere vroue van die Bybel wat dieselfde uitdagings in hulle lewe en geloof ervaar het as wat die moderne vrou daagliks het.
Elke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 vroue, met:
• ’n Inspirerende blik op haar lewe (Maandag)
• Meer inligting oor haar leefwêreld (Dinsdag)
• ’n Kort Bybelstudie oor haar lewe en hoe jy dit in jou lewe kan toepas (Woensdag)
• Bybelse beloftes (Donderdag)
• ’n Gebed (Vrydag)

Vroue van die Bybel bevat ook:
• ’n Tematiese indeks
• ’n Lys en tydlyn van die vroue van die Bybel
• ’n Lys van die vroue in Jesus se stamboom
• ’n Lys van die vroue in Jesus se lewe en bediening

Vroue van die Bybel is perfek vir individuele of groepstudie. Dit bied nuwe perspektiewe wat jou verhouding met God sal versterk en vir jou ’n dieper waardering sal gee vir die vroue wat voor jou geleef het.

Category : Dagstukke

SKU : 9781431625932

Author : Ann Spangler,Jean E. Syswerda

Language : Afrikaans

Size : 215 mm x 140 mm x 20 mm

Page Count : 396

Format : Paperback

Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

View full details

Why Annebelle ?

Handmade Products

Handmade Craftsmanship

Our products are handmade, which may include small imperfections, but it is made with love. Colours may differ slightly from photos. Some products are made from recycled felt, which is made from 100% recycled plastic bottles. This makes it very sturdy, strong, durable and washable.

Made to Order

Product Availability

Items we do have stock of is available for shipping immediately after payment is received. Only products that are made-on-order or custom orders take about 2 weeks due to textile printing & handcrafting. We may run out of stock, and then standard order items will also take about 2 weeks before we ship.

Shipping & Returns

Shipping & Returns

We courier nationwide in South Africa from only R85. If you are not happy with your order, you have 14 days to return it at your expense. We are not responsible for damages/theft once the courier picks up your order from our online store.